Vreugde Vir Jou Hart (eBook): Koester-Oomblikke Vir Die Siel Van n Vrou Milanie Vosloo

ISBN: 9781306889315

Published: June 22nd 2014

ebook


Description

Vreugde Vir Jou Hart (eBook): Koester-Oomblikke Vir Die Siel Van n Vrou  by  Milanie Vosloo

Vreugde Vir Jou Hart (eBook): Koester-Oomblikke Vir Die Siel Van n Vrou by Milanie Vosloo
June 22nd 2014 | ebook | PDF, EPUB, FB2, DjVu, talking book, mp3, RTF | | ISBN: 9781306889315 | 8.31 Mb

Milanie Vosloo spreek tot die siel van elke vrou. Nou kan lesers hulle weereens verlekker in een van haar boeke. VREUGDE VIR JOU HART is n pragtige volkleur-boekie en sal die ideale geskenk vir enige vrou wees. In uiteenlopende stukkies soos: syMoreMilanie Vosloo spreek tot die siel van elke vrou. Nou kan lesers hulle weereens verlekker in een van haar boeke. VREUGDE VIR JOU HART is n pragtige volkleur-boekie en sal die ideale geskenk vir enige vrou wees.

In uiteenlopende stukkies soos: sy woonplek in jou hart, Iemand om jou toe te vou, ek: gekraakte kleipot, n gewonde hart en jou genade-reis, bevestig Milanie soos net sy kan dat elke vrou verseker kan wees van God se onvoorwaardelike liefde en trou.

Die 20 stukkies word elk afgerond met n gebed en kerngedagte, en sal elke vrou laat met die gedagte dat sy kosbaar is vir God. Hierdie sielsverrykende stukkies is geneem uit Milanie se rubriek Siel van n vrou in LEEF MET HART & SIEL.



Enter the sum





Related Archive Books



Related Books


Comments

Comments for "Vreugde Vir Jou Hart (eBook): Koester-Oomblikke Vir Die Siel Van n Vrou":


henrikpalmgren.com

©2012-2015 | DMCA | Contact us